Bitterhoop

Standard

Die vrou drink haar swart koffie
Die suiker op die rak
‘n Alwyn in haar agterplaas
‘n Pomelo in ‘n bak

Die gouwsblomme is almal dood,
hul is droog en hul koppe hang
Al water wat daar nou nog is,
is die trane oor haar wang

Die aandblomme leef egter nog
Oop as die maan verskyn
In die donker nag en droë grond
Spierwit in die vrou se tuin

Sy drink weer haar swart koffie
Die suiker op die kas
Die gouwsblomme skiet buite saad
Daar’s ‘n aandblom in ‘n glas

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s